Leerders van Northern Muslim School het Vrydagaand gewys dat hul glad nie op hul monde geval is wanneer dit by Afrikaanse gedigte kom nie. Die Nag van die Digter-voordragkompetisie is deur die graad 4 ...
As die woorde begin droom: ’n keur uit die gedigte van Wilhelm Knobel (saamgestel deur Johann de Lange). Uitgewer: Bel Monte Uitgewers. Resensent: Neil Cochrane Wilhelm Knobel is nie ’n alombekende ...
As jy van mening was dat animasie blote kindervermaak is, dink weer! Dié kunsvorm se diversiteit word vanjaar by Innibos met ‘n spesiale uitstalling weerspieël, waar Afrikaanse poësie deur verskeie ...
KAAPSTAD. – Die Nederlandse digter Gerrit Komrij (68) word onthou vir sy reusebydrae tot die Afrikaanse en Nederlandse poësie. Hy is eergisteraand oorlede ná ’n kort siekbed in die Onze Lieve Vrouwe ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results