Die Afrikaanse musiektoneel gons met die vars, lewendige klanke van ONS, ’n dinamiese duo bestaande uit Marco van Deventer en Ruvé Erasmus. Wat begin het as ’n toevallige voorstel deur Ruvé se broer, ...