Elke graad 8-leerder van Ermelo Hoërskool het gedurende die eerste week hul baadjies aan ‘n hanger rondgedra as deel van die Erries se oriënteringsprogram. Die program is daar gestel om elke graad ...
Die uitstel van die begindatum vir aanlynaansoeke vir Gautengse skole sal die provinsiale onderwysdepartement hopelik tyd gee om tegniese probleme met die toelatingstelsel op te los. Volgens Paul ...