GERUGTE doen die ronde dat ’n klonkie hom glo doodgeskok het by sy skool, maar die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) sê ...
Elf mense is vanoggend dood in ’n noodlottige ongeluk op die R102 naby Lotus Park in Isipingo, suid van Durban.
DIE man wat glo Dinsdag die brand by die Paarl-hospitaal laat ontstaan het moet nou moontlik vir ’n psychiatric evaluation ...
’n Gesamentlike operasie deur die Ocean View en Metropolisie het gelei tot die beslaglegging van daggaplante en ’n groot som ...
Cops van Kariega in die Oos-Kaap het twee verdagtes tussen die ouderdomme van 48 en 50-jaar in hegtenis geneem toe hulle ...
’N MAN (35) van Prins Albert wat ’n 19-jarige vrou met ’n graaf geslaan het, is Maandag in die Oudtshoorn-streekhof ’n ...
DIE DA in die George-streek moet nog agter die kap van die byl kom oor hoe hy laas week twee wyke aan die PA afgestaan het.
Agt skuldigdes tussen die ouderdomme van 18 en 35-jaar oud is deur die polisie in Oos-London vir hul betrokkenheid by die ...
DIE ouers van ’n nege maande oue baba wat skuldig bevind is aan kinderverwaarlosing, is elk tot vyf jaar gevangenisstraf ...
Die Madadeni-streekhof in KwaZulu-Natal het Maandag (26 Januarie) die 34-jarige Siyabonga Christopher Xulu tot lewenslange ...
Die polisie ondersoek ’n saak van strafbaremanslag, nadat ’n man gesterf het toe hy in ’n ongeluk op die N2 betrokke was.
Die twee vermeende killers van die beweerde onderwêreldse dikding, Mark Lifman, sal binne twee weke hoor of hulle op borgtog vrygelaat sal word al dan nie.