As die woorde begin droom: ’n keur uit die gedigte van Wilhelm Knobel (saamgestel deur Johann de Lange). Uitgewer: Bel Monte Uitgewers. Resensent: Neil Cochrane Wilhelm Knobel is nie ’n alombekende ...
KAAPSTAD. – Die Nederlandse digter Gerrit Komrij (68) word onthou vir sy reusebydrae tot die Afrikaanse en Nederlandse poësie. Hy is eergisteraand oorlede ná ’n kort siekbed in die Onze Lieve Vrouwe ...
Afrikaans se letterkundige skatkamer in Bloemfontein vier dié taal se honderdste bestaansjaar met oorgawe. Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) besef die omvang van ...
Booking Website: http://www.seatme.co.za/tc-events/leonard-cohen-vir-die-afrikaanse-siel-met-koos-van-der-merwe-2/ Leonard Cohen vir die Afrikaanse Siel – met Koos ...
Die ikoniese digter word erken as een van Suid-Afrika se beste skrywers en mees bekende Afrikaanse digters. Universiteit van Pretoria/Facebook Antjie Krog is 'n huishoudelike naam in Suid-Afrika en is ...
Netwerk24 word vanjaar 10 jaar oud en die Suidoosterfees word 21. Om dié dubbelmylpaal te vier, bring Netwerk24 en die fees 'n spesiale geskenk aan lesers: video's van pragtige voorlesings van ...
’n Oudleerling van die Hoërskool Upington sê “dankbaar” is ’n klein woordjie, maar hy het geen ander woord nie om te beskryf hoe hy voel nadat hy aangewys is as medewenner van ’n prestigeryke prys.
WAS dit nou lekker... die afgelope twee weke se skole besoeke saam met die Woorde-open-Wêrelde (WOW)-span. Die WOW-span doen al die afgelope 20 jaar besoeke aan klaskamers. Dit was eintlik net ...
Dié gedigte sal getoonset word of in kunswerke in verskillende genres omskep word. Innibos Kunstefees is vanjaar van 29 Junie tot 2 Julie in Mbombela en die tema is “Vars”. Gedigte in Afrikaans of ...
AS JY die naam Adam Small noem, dink mense dadelik aan Kanna Hy Kô Hystoe, Krismis Van Map Jacobs en gedigte soos "Die Here Het Gaskommel" en "Oppie Parara". Maar daar is eintlik so baie van Adam se ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results